Home arrow Events arrow Details
Events - Details
When:
25.09.2010
Where:
Baviaanskloof - Eastern Province
Category:
Festivals

Die ongeveer 120 lidmate van die Nederduits Gereformeerde gemeente van Loerie is baie trots op hul jaarlikse Nartjiefees as fondsinsamelingsprojek vir dié klein gemeente. Die hoofproduk van die fees is Nartjies, maar daar is ook 'n groot verskeidenheid groente en kos beskikbaar. Die kunstenaars wat die hele dag optree, sorg vir die unieke gees wat op die terrein heers. Die Nartjie-eet kompetisie sorg ook elke jaar vir groot opwinding. Die gemeente is in 'n vrugbare vallei, wat opsigself 'n besienswaardigheid is gelee met, onder andere, 'n voëlpark en die Loeriedam.

 

Dit is grootliks 'n boerderygemeenskap en die pragtige groente en vrugte wat tydens die fees te koop sal wees, het geen bekendstelling nodig nie. Sitrus (hoofsaaklik nartjies en lemoene) word op groot skaal verbou - vandaar die Nartjiefees! Groente word ook op groot skaal geproduseer. Dit is ook die begin van die Baviaanskloof Natuurreservaat wat nou as 'n Wêrelderfenisgebied verklaar is.

Venue
Street:
Baviaanskloof
ZIP:
6230
Province:
Eastern Province
Country:
za

Accommodation nearby
For Accommodation nearby, see these towns which are in close proximity
Situated in Jeffreys Bay, Eastern Cape, South Africa, home to one of the worlds most perfect surf breaks , the Beach House is the perfect place from which to experience all the wonders that this region has to offer....
the lancaster, stunning accommodation in south africa...
A 1 kynaston and more Wake up to sweeping views by the vista of sun on far-stretching ocean...
We have a fully equipped two bedroom self-catering apartment to offer....
Accommodation Jeffreys Bay, Bed and Breakfast Self Catering, A1 BAY VIEW South Africa...

More Things To Do
Welcome Sign in or Register
Hide