Events - Details
Rittelfees 2011 (TBC)
Event description:
Agt jaar gelede het ses vriende met 'n Castle Lager in die hand, gesit en kuier en die hele wêreld se probleme opgelos (soos dit mos maar met lekker kuier gaan!) - Wat wel uit hierdie aand se kuier gekom het, was die geboorte van die Castle Lager Klub wat ontstaan het met die primêre doel voor oë om die Matzikama Distrik en sy mense op te hef en te help.
Die Castle Lager Klub het betrokke geraak by verskeie fondsinsamelinge innitiatiewe. Die behoefte vir n fees vir die streek is geidentifiseer en die manne het oor na paar koue Castle Lagers gaan sit en die Rittelfees is gebore.





Facebook
TreeTops
Amaqele